Seksuele misbruik, Wetgewing, Maatskaplike Werkers en Onderwysers

KURSUSSTATUS:

R2,000.00

Category:

Beskrywing

Maatskaplike werkers word op ’n toenemende basis gekonfronteer met kommer en onthullings aangaande misbruik van kinders. In hierdie sessie sal ons prakties gaan loer na wetgewing, mandaat, verslagdoening en die rol van die maatskaplike werker in die hantering van hierdie situasies. Ons gesels oor gevaartekens, etiese verantwoordelikheid, voldoening aan wetlike vereistes en praktiese wenke om maatskaplike werkers toe te rus om met verantwoordelikheid in die beste belang van ons kinders op te tree.

Seksuele misbruik, Wetgewing, Maatskaplike Werkers en Onderwysers

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *