R0.00
WooCommerce customize add to cart buttonBeskrywing
KURSUSBENAMING
STRES in die SAPD: Ek kies om te lewe!
DATUM EN DUUR VAN KURSUS
• Verwelkomingswebinaar
1 Oktober: 19:00 – 20:00
• Stres en my intellek
8 Oktober: 19:00 – 20:30
• Stres en my emosionele intelligensie en welsyn
15 Oktober: 19:00 – 20:30
• Stres en my liggaam
22 Oktober: 19:00 – 20:30
• Stres en my geestelike gesondheid
29 Oktober: 19:00 – 20:30
KURSUSFORMAAT:
Reeks webinare
KOSTE VAN KURSUS:
Gratis
PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:
In die gerief in jou eie huis of kantoor.
AANBIEDER: Annie Coetzee