Tyd om te reflekteer oor jouself en jou gesin

KURSUSSTATUS:

R0.00

Category:

Beskrywing

Volgens die data van die hoofstroom sosiale-netwerke het aanlyn aktiwiteit in Suid-Afrika met ten minste 46% toegeneem tydens die inperkingstyd, en die tendens is skerp toenemend. Dit sluit die gebruik van platforms vir aanlyn werksgesprekke uit.

‘n Relevante vraag: Hoeveel het gesinsaktiwiteit toegeneem tydens dieselfde periode? ‘n Dame onthul op ‘n sosiale-netwerk dat sy tydens die inperkingstyd vasgestel het dat haar dertienjare dogter ‘n dwelmverslaafde is vir reeds twee jaar. Sy het nie voorheen die tekens gesien nie. ‘n Getroude paar plaas foto’s oor hoe lekker hulle vir mekaar lag – ‘n energie wat verdroog het maar wat skielik weer begin bloei het. ‘n Jong volwassene herontdek sy passie tydens skooltyd en wonder nou oor sy toekoms.

Kom ons gebruik die tydjie saam om te reflekteer wat die inperkingstyd uitwys oor onsself en ons gesinne.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *