Uitdagings in die verpleegkundeberoep

KURSUSSTATUS:

R0.00

Category:

Beskrywing

KURSUSBENAMING:

Uitdagings in die verpleegkundeberoep

KURSUSFORMAAT:

ʼn Kombinasie van e-leer en fasilitering via webinaarsessies.

Tydens die webinaarsessies kan die kursusgangers vrae stel en deelneem aan die fasiliteringsproses.

Kursusgangers wat spesifieke vrae het, moet hul lys met vrae op Facebook LiveChat plaas sodat hierdie vrae tydens die fasiliteringsessie op 10 Julie 2020 hanteer kan word.

KOSTE VAN KURSUS:

Geen

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

In die gerief van jou eie huis of kantoor.

 

OORSIG VAN INHOUD:

Nicolien:  Uitdagings rakende navorsing oor die verpleegkundeberoep.

Peirru:     Werklikhede rakende arbeidsaangeleenthede

Henru:     Moontlike oplossings (opleiding, bystand, netwerkgeleenthede, opheffing, wetgewing wat ingestel moet word aangaande die getalleverhouding van pasiënte tot verpleegkundiges)

Joey:   Opleiding in die verpleegkundeberoep

 

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Alle verpleegkundiges

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *