Verlieshantering en depressie tydens en ná afloop van die staat van inperking

KURSUSSTATUS:

R150.00

Category:

Beskrywing

Die hantering van verlies en depressie tydens en ná Covid-19

 

Te midde van die tydperk van inperking weens Covid-19 beleef baie mense outomaties en onmiddellik ʼn gevoel van verlies.  Verlies kan beleef word op liggaamlike, psigiese of geestelike vlak.

ʼn Leerprogram soos hierdie een kan uiteraard nie ʼn antwoord op alles bied nie. Daar is wel sekere kwessies wat hier bespreek kan word en beklemtoon moet word. Dié module wil dus help om die gevoel van verlies te verreken en dit help hanteer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *