KURSUSBENAMING:
Verskillende ambagte en die beroepe wat jy kan volg daarin.

KURSUSFORMAAT:
Webinaar

KOSTE VAN KURSUS:
Gratis

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:
In die gemak van jou eie huis

OORSIG VAN INHOUD:
Ambagte as beroep verkeer tans onder baie druk. Die kwaliteit en hoeveelheid ambagsmanne en -vroue in Suid-Afrika is besig om af te neem. Daar word opleiding in ’n groot verskeidenheid ambagte in Suid Afrika gedoen, deur die gebruik van verskeie metodes. Daar is meer as 100 ambagte wat nagestreef kan word as beroep en die aanvraag na die ambagte bly baie hoog. Covid-19 wat wêreldwyd ʼn negatiewe invloed op die wêreld van werk gehad het, het die aanvraag na goed gekwalifiseerde ambagspersone egter nie laat afneem nie. Tydens hierdie webinaar gaan die volgende bespreek;
1. Watter beroepe met ambagte?
2. Spesifieke ambagte by Sol-Tech.
3. Moontlike beurse en studielenings .

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?
Enige persoon wat belangstel om ‘n ambag te doen as beroep.

Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Gradering
Jou onderrigspan


GRATIS

Nog Kursusse

R 250

Leer oor onbillike diskriminasie en regstellende aksie – wat presies sê die Wet op Diensbillikheid?

Ideal vir
R 250

Leer meer oor Emosionele Intelligensie en Konflikbestuur saam met Marjon Meyer

Ideal vir
R 250

Module 5 van die Noodsaaklike Vaardighede vir Kantoorpraktisyns kursus. Die aanbod vind plaas op ’n […]

Ideal vir