Verstaan die Kinderwet

KURSUSSTATUS:

R0.00

Category:

Beskrywing

Die Kinderwet as geheel is dikwels oorweldigend en maatskaplike werkers sukkel soms om die praktiese implikasie van verskillende aspekte van die Wet in verskillende kontekste te verstaan en toe te pas. In hierdie sessie stel ons jou bekend aan sekere kernaspekte van die Kinderwet met die oog op etiese en verantwoordbare maatskaplike praktyk. Vir die Inleiding tot ʼn omvattende ondersoek fokus ons op eerste aspek:  Aanmelding gebaseer op redelike gronde.

Verstaan die Kinderwet

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *