R250.00
WooCommerce customize add to cart buttonUit voorraad
Beskrywing
Die seminaar is geakkrediteer vir 6 etiese punte.
DATUM EN DUUR VAN KURSUS
Datum: 15 April 2021
Tyd: 08:30 – 16:00
KURSUSFORMAAT:
Seminaar
KOSTE VAN KURSUS:
Nielede van Solidariteit: R250
Solidariteit-lede: R150
Die koste van die seminaar handleiding is ingesluit by die prys.
PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:
S-leer
Kremetart Raadsaal
Solidariteit Hoofkantoor
Kloofsig
Centurion
Klik hier vir die kaart en aanwysings