Om ʼn maatskaplike werker te wees is meer as om net elke dag by die werk op te daag. Dit verg passie, omgee, geduld en deursettingsvermoë. Solidariteit se Maatskaplikewerkersgilde en S-leer bied aan jou opleiding om jou, vir jou beroep toe te rus en jou dagtaak te vergemaklik.

Dr. Louise Aucamp bied VPO-opleiding aanlyn en in Afrikaans aan. Dit is ʼn geleentheid wat jy nie mag misgeloop nie. Dr. Louise Aucamp is ʼn geakkrediteerde maatskaplike werker wat meer as 22 jaar se ondervinding het om met getraumatiseerde kinders en families te werk. Dr. Aucamp het in sowel die formele welsynsektor as in die privaat praktyk gewerk.

Op Vrydag 15 Oktober hanteer dr. Aucamp die Etiek in Maatskaplike Werk Praktyk. Kom deel in ʼn praktiese werkswinkel waar ons etiek na praktiese kwessies in die maatskaplike praktyk deurvat.

PLEK: Aanlyn
KOSTE*: Gratis vir gildelede
DATUM: 15 Oktober 2021
TYE: 08:30 tot 12:30
Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Gradering
Jou onderrigspan


R 500

Nog Kursusse

R 250

Hoe lewer jy uitnemende kliëntediens? Aangebied deur Bianca Smit

Ideal vir
R 250

Leer oor onbillike diskriminasie en regstellende aksie – wat presies sê die Wet op Diensbillikheid?

Ideal vir
R 250

Leer meer oor Emosionele Intelligensie en Konflikbestuur saam met Marjon Meyer

Ideal vir