R 500

Die doel van verpligte aanmelding is om vermeende mishandelde en verwaarloosde kinders so gou moontlik te identifiseer, sodat hulle teen verdere mishandeling beskerm kan word. Verpligte aanmelding versterk die morele verantwoordelikheid van gemeenskapslede en professionele persone om vermoedelike gevalle van mishandeling aan te meld sowel as  pogings om ʼn kindgesentreerde kultuur te skep wat nie mishandeling en verwaarlosing van kwesbare kinders duld nie. Deur hierdie kursus sal diegene wat verplig word om dit aan te meld toerus met die nodige kennis en praktiese riglyne wat noodsaaklik is om hulle te help om hul wetlike verpligtings te verstaan en uit te voer. Aspekte wat in hierdie opleidingskursus bespreek word, sal die volgende insluit: (a) Wetgewing en verpligte aanmelding en; (b) grondliggende aspekte onderliggend aan verpligte aanmelding soos goeie trou en redelike gronde; (c) beste belang van die kind, vertroulikheid en verpligte aanmelding; en (d) etiese besluitneming in verpligte aanmelding.

 

AanbiederDr. Louise Aucamp
Tyd09:00 - 13:00
VereistesGeen
Uitkomste4 VPO Punte
Datum15 July, 2022 |
Jou onderrigspan


Die kuns van kommunikasie – Vol Pakket
R 2000 (Gratis vir lede)

Vir die persoon wat sy kommunikasie en bemarkingsvaardighede wil opskerp.

Plaas in mandjie
Solidariteit-lidmaatskap
R 166/maand

R 166/maand vir jou Solidariteit-lidmaatskap, en kyk die volledige kursus van 12 kommunikasievideo’s. Dit is heeltemal gratis vir lede.

Lees meer hier
R 500

Nog Kursusse

R 500

Die doel van verpligte aanmelding is om vermeende mishandelde en verwaarloosde kinders so gou moontlik […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Seksuele misbruik van kinders is wêreldwyd ʼn openbare gesondheidsprobleem wat in alle sosio-ekonomiese, opvoedkundige en […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Dit is belangrik dat enigeen wat met kinders werk, kennis en goeie begrip van die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers

Nog Kursusse

R 500

Die doel van verpligte aanmelding is om vermeende mishandelde en verwaarloosde kinders so gou moontlik […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Seksuele misbruik van kinders is wêreldwyd ʼn openbare gesondheidsprobleem wat in alle sosio-ekonomiese, opvoedkundige en […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Dit is belangrik dat enigeen wat met kinders werk, kennis en goeie begrip van die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers