Waarom die vierde nywerheidsrewolusie nou nog meer sin maak

KURSUSSTATUS:

R0.00

Category:

Beskrywing

As die vierde nywerheidsrewolusie nie vir jou ’n realiteit voor die koronavirus was nie, behoort jy nou te sien dat dit realiteit is en dat ons moontlik nog nie almal daarvoor gerat is nie. Hierdie tyd leer ons om die rewolusie met albei arms te omhels en jou vaardighede op te skerp en bestaande vaardighede toe te pas soos dit verlang word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *