Werk-Lewe-Balans: Die gesonde keuse

KURSUSSTATUS:

R0.00

Category:

Beskrywing

OORSIG VAN KURSUS:

Werk-Lewe-Balans verwys na ‘n gesonde integrasie tussen jou loopbaanaspirasies, werksvereistes en wat jou lewe buite die werk benodig.

Indien Werk-Lewe-Balans oor die algemeen in mense se lewens teenwoordig was, sou ons oral mense gesien het wat:

  • gelukkig en positief is,
  • kan spog met gesondheid en welstand wat in beheer is,
  • geringe werkskonflik ervaar,
  • rustig en kalm funksioneer,
  • uitgerus is, en
  • konstruktiewe verhoudinge het.

Werk-Lewe-Balans: Die gesonde keuse

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *