Werksetiek, professionalisme, en positiewe gedrag begin by jouself. ‘n Waardestelsel is die grondslag van etiese gedrag. Vetroue, openlikheid, en eerlikheid is voorbeelde van waardes wat integriteit verseker, slegs wanneer díe waardes met dissipline beoefen word. Mense wat positiewe invloed het, en ‘n daadwerklike verskil maak, is persone wat sonder uitsondering goeie etiek uitleef, professioneel optree, en ‘n positiewe beeld uitdra.

Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Gradering
Jou onderrigspan


R 100

Nog Kursusse

R 2000

‘n Versameling van opleiding vir enige ambagspersoon. Gratis vir Solidariteit lede

Ideal vir Ambagte
R 2000

Kritiese opleiding vir enige onderwyser, opvoeder, of algemene pedagoog

Ideal vir Onderwysers
R 250

Hoe lewer jy uitnemende kliëntediens? Aangebied deur Bianca Smit

Ideal vir Kantoorpraktisyns