Word Basies/ Intermediêr 6 Oktober

KURSUSSTATUS:

R2,000.00

Category:

Beskrywing

Hierdie kursus is ontwerp om jou die basiese tot intermediêre vaardighede van Microsoft Word te leer. Die kursus sal jou in staat stel om standaard- en meer komplekse besigheidsdokumente te skep, te redigeer en te formateer. Die doel van die kursus is om ’n verskeidenheid van tegnieke aan te bied om die voorkoms en akkuraatheid van dokument-inhoud te verbeter.

Word Basies/ Intermediêr 6 Oktober

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *