Vraelys

Kursusstatus

Laat jouself beter geld deur emosionele intelligensie

Ter voorbereiding tot die werkswinkel is dit nodig om die volgende paar vrae te oorweeg en te antwoord. Dit word aanbeveel dat jy die voltooide vraelys uitdruk en saambring na die seminaar.

Let asseblief op, hierdie aktiwiteit mag moontlik langer vat as wat jy aanvanklik sou dink. Lees asseblief sorgvuldig deur die vrae en gebruik genoegsame tyd om jou antwoorde te formuleer.

Hierdie is nie vir evalueringsdoeleindes nie. Niemand sal gedwing word om persoonlike inligting, gedagtes of ervarings te deel nie.  Beskou die voltooide dokument as vertroulik, maar weet dat die aanbieder van die seminaar toegang daartoe sal hê.

Vraelys

Nog Kursusse

R 250

Module 5 van die Noodsaaklike Vaardighede vir Kantoorpraktisyns kursus. Die aanbod vind plaas op ’n […]

Ideal vir
R 500

Om ʼn maatskaplike werker te wees is meer as om net elke dag by die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 0

Hierdie opleiding sal jou as mentor bemagtig om uitnemend te wees.

Ideal vir