

Regsgilde
Die Regsgilde is ʼn beroepstuiste vir alle regslui – van regstudente, klerke en regsadviseurs tot prokureurs, advokate en regters – waar lede hul beroep veilig en voorspoedig kan beoefen, die beste voortgesette opleiding kan ontvang en saam kan werk. Dis 'n gemeenskap wat geborgenheid in die beroep bevorder en só die regsberoep versterk en dien.


KURSUSBENAMING: Microsoft Word: Basies tot Gevorderd KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in die volgende stukke opgedeel: […]

Alle organisasies in Suid-Afrika moet voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot […]

Inligting oor onteiening sonder vergoeding en waarom dit fataal sal wees vir die ekonomie. […]

KURSUSBENAMING: Dissiplinêre verhore – ’n Oorlewingsgids. DATUM EN DUUR VAN KURSUS Die kursus kan op […]

KURSUSBENAMING: Die Aflegging prosedure in terme van die Arbeidsverhoudingwet DATUM EN DUUR VAN KURSUS Kursusgangers […]

Ons kyk dikwels na stres suiwer as ons vyand; en ja – stres is nie […]

Nie-lede: R750 Solidariteit-lede: R450 Die E-Leer word in die volgende stukke opgedeel: MODULE 1 […]

Die Solidariteit Strategiese Instituut (SSI) het Donderdag, 30 April ʼn webinaar angebied aan oor die […]

Die KVBA (Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie) is ’n statutêre geskilbeslegtingsliggaam geskep deur die […]

Kykers gaan na afloop van die webinaar ’n beter begrip hê oor die verloop van […]

Suid-Afrika is ongetwyfeld een van die mees diverse bevolkingsgroepe in die wêreld. Ons sien dit […]

Na afloop van hierdie e-leer sal jy die begrip van die term Vierde Industriële Revolusie […]

Die Verklarende Memorandum by die Wetsontwerp op Diensbillikheid illustreer die behoefte aan wetgewing om die […]

Hierdie kursus is geskik vir enige persoon in die werkplek wat met meer vrymoedigheid e-posse wil uitstuur. […]