As gevolg van die huidige situasie in Suid-Afrika moet S-leer ongelukkig voorlopig al sy seminare afstel. Ons sal almal egter weer in kennis stel sodra ons weer iets sal aanbied. Intussen kan almal GRATIS die e-leer programme doen deur die koeponkode: COVID19/Gratis by die betaalgedeelte in te vul of die gratis webinare wat al opgeneem is gaan bywoon. Sterkte vir almal tuis.
