

Sportgilde
Sport is ʼn passie en ʼn leefstyl vir iemand wat baie oefen, lang ure en bloedsweet verstaan, wat moeilike en uitdagende omstandighede gebruik en hard werk om ʼn droom te bewaarheid. Die Sportgilde verstaan hierdie passie, tyd en werk wat in jou beroep as professionele sportpersoon ingaan. Daarom bied hierdie gilde vir jou ʼn gemeenskap waarin kwessies namens jou hanteer word. Dit is ʼn kollektiewe stem wat die kwaliteit, integriteit en volhoubaarheid van jou sportberoep monitor, hanteer en verbeter.


KURSUSBENAMING: Microsoft Word: Basies tot Gevorderd KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in die volgende stukke opgedeel: […]

Alle organisasies in Suid-Afrika moet voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot […]

Ons kyk dikwels na stres suiwer as ons vyand; en ja – stres is nie […]

Nie-lede: R750 Solidariteit-lede: R450 Die E-Leer word in die volgende stukke opgedeel: MODULE 1 […]

Suid-Afrika is ongetwyfeld een van die mees diverse bevolkingsgroepe in die wêreld. Ons sien dit […]

Na afloop van hierdie e-leer sal jy die begrip van die term Vierde Industriële Revolusie […]

Hierdie kursus is geskik vir enige persoon in die werkplek wat met meer vrymoedigheid e-posse wil uitstuur. […]