1. Onderwerpveld (“Subject line”)

Kursusstatus

Die eerste stap is om ‘n onderwerp vir jou e-pos te bepaal wat die ontvanger onmiddellik in kennis stel waaroor die boodskap gaan. Die onderwerp van jou e-pos moet baie duidelik met jou e-posboodskap verband hou. Dit help mense om dadelik die regte konteks in hulle gedagtes te vorm voor hulle die e-pos lees. Hou die onderwerp so kort as moontlik.

Nuttige woorde aan die begin van die onderwerp:

Nog Kursusse

R 250

Die verhouding wat jy met jouself en ander het, vorm die basis van jou lewe. Hoe stewig is jou fondasie?

Ideal vir Kantoorpraktisyns
R 0

Obesiteit word deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) as ʼn globale epidemie beskou.

Ideal vir Gesondheidpraktisyns
GRATIS

ʼn Solidariteit Gilde is ʼn gemeenskap wat jou nie net sterk in jou beroep maak nie, maar dit is ook ʼn gemeenskap waarbinne jy tuis kan voel, saamwerk en saam leer.

Ideal vir Gesondheidpraktisyns