15. Sluit slegs dele van vorige boodskappe in

Kursusstatus

Beste Doortjie

In antwoord op jou e-pos, die volgende:

> Moet ek sorg vir die etes?
Dankie, dit sal gaaf wees as jy dit sal reël.

> Gaan daar vervoer vir die konferensiegangers wees?
Ja, ons het ‘n bussie gereël. Ek stuur die besonderhede sodra ek dit van die vervoermaatskappy ontvang het.

> Het dr. Malherbe ingestem om die hoofspreker tydens die opening te wees?
Ja, hy het bevestig en is gemaklik met die onderwerp van sy toespraak.

Indien daar nog navrae is, kontak my gerus.

Vriendelike groete

Doortjie Smit
Persoonlike assistent vir dr. HGF Malherbe
Personal assistant to Dr HGF Malherbe
012 644 1234

Nog Kursusse

R 0

Om ouers te bemagtig om hulle kinders te ondersteun.

Ideal vir Beheerligaamonderwysers
R 500

Om ʼn maatskaplike werker te wees is meer as om net elke dag by die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Om ʼn maatskaplike werker te wees is meer as om net elke dag by die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers