8. Kontroleer die e-posadres

Kursusstatus

Maak dubbel seker of jy die regte e-posadres gebruik!

Die laaste ding wat jy wil hê is dat die e-posboodskap die verkeerde persoon bereik – veral as dit sensitiewe of vertroulike inligting bevat.

Wees dus versigtig om nie te vinnig op die Stuur-knoppie te klik nie!

Nog Kursusse

R 250

Module 5 van die Noodsaaklike Vaardighede vir Kantoorpraktisyns kursus. Die aanbod vind plaas op ’n […]

Ideal vir
R 500

Om ʼn maatskaplike werker te wees is meer as om net elke dag by die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 0

Hierdie opleiding sal jou as mentor bemagtig om uitnemend te wees.

Ideal vir