

Verpleeggilde
Die Verpleeggilde is jou vennoot dwarsdeur jou loopbaan, ongeag of jy studeer, praktiseer of regmaak vir aftrede. Die gilde help jou ontwikkel en rus jou toe met kennis om jou daaglikse take professioneel en eties aan te pak. Ons tree namens die professie op deur ʼn waghondrol te vervul en verhoudinge te bou met ander instansies wat ʼn invloed op die beroep kan hê.


KURSUSBENAMING: Microsoft PowerPoint KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in veelvuldige video’s opgebreek met sekere temas wat […]

ʼn Solidariteit Gilde is ʼn gemeenskap wat jou nie net sterk in jou beroep maak […]

KURSUSBENAMING: Microsoft Word: Basies tot Gevorderd KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in die volgende stukke opgedeel: […]

Alle organisasies in Suid-Afrika moet voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot […]

KURSUSBENAMING: Uitdagings in die verpleegkundeberoep KURSUSFORMAAT: ʼn Kombinasie van e-leer en fasilitering via webinaarsessies. KOSTE […]

Ons kyk dikwels na stres suiwer as ons vyand; en ja – stres is nie […]

Nie-lede: R750 Solidariteit-lede: R450 Die E-Leer word in die volgende stukke opgedeel: MODULE 1 […]

Die Solidariteit Strategiese Instituut (SSI) het Donderdag, 30 April ʼn webinaar angebied aan oor die […]

KURSUSBENAMING: Gesondheidspraktisyns: Wat jy alles van Covid-19 moet weet. DATUM EN DUUR VAN KURSUS Enige […]

Die Kinderwet as geheel is dikwels oorweldigend en maatskaplike werkers sukkel soms om die praktiese […]

Die verpleegsorgbondel bestaan uit ses modules wat handel oor verpleegsorg en infeksies. Die verpleegsorgbondel is […]

Suid-Afrika is ongetwyfeld een van die mees diverse bevolkingsgroepe in die wêreld. Ons sien dit […]

Verpleegsters wat hierdie module gaan deurwerk sal meer kennis oor die inflammatoriese infeksieproses bekom. Daar […]

Na afloop van hierdie e-leer sal jy die begrip van die term Vierde Industriële Revolusie […]

Stres is nie onbekend aan enige persoon nie. Dit is met ons sedert die mens […]

Hierdie kursus is geskik vir enige persoon in die werkplek wat met meer vrymoedigheid e-posse wil uitstuur. […]