VPO / CPD

VPO (CPD) -punte word makliker

S-Leer maak dit makliker om jou VPO(CPD)-punte te bekom en die proses te bestuur.

In verskeie van die professionele beroepe is daar regulatoriese vereistes vir voortgesette ontwikkeling in die vorm van VPO – voortgesette professionele opleidingspunte (CPD – continuous professional development) wat jaarliks voltooi moet word.

S-Leer lewer hierdie diens aan lede van die Solidariteit Beroepsgildes en belangstellendes in die vorm van voortgesette professionele ontwikkeling teen bekostigbare pryse en hoë gehalte.

S-leer VPO infographics
CPD Stappe-1

Registreer jou profiel

CPD Stappe-2

Woon opleiding by

CPD Stappe-3

S-Leer bestuur jou VPO (CPD) krediete namens jou

Share This